Blog

First blog post-Open Roads

Hi to everyone who cannot wait for my photos after I had a break and traveled the roads less travelled…..

As you all know….

I love the Karoo…wide ,open,clean,with only the sound of my own breathing that interrups the silence!

I decided to start sharing my experiences with you in a blog,where I will share some memories,some moments and some healing time!

Soos meeste van julle reeds weet,het ek n passie vir windpompe,landskappe,stil lewe wat n storie van sy eie vertel,en mense wie se gesigte van hul goeie en slegte tye getuig!

Ek het ook n baie spesiale liefde vir die Weskus,maar veral vir Paternoster!Ek is n groentjie as dit oor BLOGS gaan,so jul moet vry voel om julle voorstelle te gee,my BLOG te deel met vriende,en ook vrae oor die foto te vra.Ek probeer my foto’s  so natuurlik as moontlik hou,en ek besit nie PHOTO SHOP nie!Die grootste veranderings wat jul op my foto’s sal sien is die af en toe “crop” van n foto,en die gebruik van verskillende filters!

Ek hoop jul geniet die reis saam met my!